Bogor

Bogor
Bogor


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Wes-Java
 Koördinate 6°35′S 106°47′E / 6.583°S 106.783°O / -6.583; 106.783
 Oppervlakte:  
 - Totaal 118,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 265 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 1.075.457
 - Bevolkingsdigtheid 9.076/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.kotabogor.go.id/

Bogor (tot 17 Augustus 1945 Buitenzorg) is 'n stad op die Java-eiland in Indonesië in die provinsie Wes-Java, se bynaam is regenstad (Indonesies: Kota Hujan). Sy is die beste bekend vir haar plantetuin (Kebun Raya Bogor) en paleis.


Developed by StudentB